NG Kerk Gansbaai

Blog: 'n Gebed

Published: 31 January 2013
By:dr. Bobo van Zyl

 

Lees Johannes 6:37; 14:1-6

Gebed
O God van die Christene
êrens
in die wind
het ek gehoor
van ‘n huis
met baie woonplek
‘n deur
wat wyd oopstaan
vir almal om in te gaan
van liefde wat bloeddrup
‘n baarmoeder van genade
wat van sondaars
onvoorwaardelik
God se kinders maak….
mag ek –
nader kom?
Amen.

Bobo van Zyl

Recent Posts

Vir my is die lewe C...
Published: 04 May 2014
By: Dr Bobo van Zyl

Paulus roep die gelowiges op om ligdraers te we...

Onderlinge mededeels...
Published: 27 April 2014
By: Ds. Dirk van Dyk

Niemand het sy goed net vir homself gehou nie, ...

Goeie Vrydag
Published: 18 April 2014
By: Ds. Dirk van Dyk

My God, my God  waarom het u my verlaat?. ...

Sendingsondag
Published: 13 April 2014
By: Ds. Ernst Toerien

Om die Here te dien in Rusland, nou al vir 20 j...