NG Kerk Gansbaai

Blog: Psalm van die Visserman

Published: 02 February 2013
By:W.J.Germishuys

Wyd kam my oë die water
Wie sal my uithaal uit die sonde-net?
My hart is op die Groot Skipper
Wat land en see kom maak het.

Hy is die Stuurman – sonder vaak
Hy sorg dat my kalfaat nie losraak
Hy is my Kompas deur die donker nag
Hy is ‘n suidebries op ‘n warm dag.

Hy neem beheer oor my in- en uitvaart
Hy sal my siel bewaar
Vir altyd en altyd
Van nou af tot in Ewigheid.

Recent Posts

Vir my is die lewe C...
Published: 04 May 2014
By: Dr Bobo van Zyl

Paulus roep die gelowiges op om ligdraers te we...

Onderlinge mededeels...
Published: 27 April 2014
By: Ds. Dirk van Dyk

Niemand het sy goed net vir homself gehou nie, ...

Goeie Vrydag
Published: 18 April 2014
By: Ds. Dirk van Dyk

My God, my God  waarom het u my verlaat?. ...

Sendingsondag
Published: 13 April 2014
By: Ds. Ernst Toerien

Om die Here te dien in Rusland, nou al vir 20 j...