NG Kerk Gansbaai

Blog: Stilwees

Published: 31 January 2013
By:Ng Kerk

 

Stilwees
     Waarom
             is jy, ja jy, 
                 vanaand hier?
                     Weet jý wat stilte is?
                        Stilte is as jou oor dood is,
                            of niemand jóú meer hoor nie,
                               maar óók as jy weer iets wil hoor,       
S T I L W E E S        soos as iemand iets vir jou wil fluister;
                               én jy gedring word deur die Gees.
                            Word dan hierdie naweek stil,
                        hoor hoe sý stem eggo.
                   Dis die jaar van luister.
               Wees stil, hoor:
          EK IS DIE 
       HEER!

 

Recent Posts

Vir my is die lewe C...
Published: 04 May 2014
By: Dr Bobo van Zyl

Paulus roep die gelowiges op om ligdraers te we...

Onderlinge mededeels...
Published: 27 April 2014
By: Ds. Dirk van Dyk

Niemand het sy goed net vir homself gehou nie, ...

Goeie Vrydag
Published: 18 April 2014
By: Ds. Dirk van Dyk

My God, my God  waarom het u my verlaat?. ...

Sendingsondag
Published: 13 April 2014
By: Ds. Ernst Toerien

Om die Here te dien in Rusland, nou al vir 20 j...