NG Kerk Gansbaai

Verlustig in ons teenwoordigheid

Verlustig in ons teenwoordigheid

NG Kerk Gansbaai

Verlustig in ons teenwoordigheid
Vir Teresa van Avila was haar bekering die besef dat sy moet ophou probeer om God en ander te probeer tevrede stel, en dat God haar nodig het en na haar verlang.  Sy het gegroei in die bewussyn dat sy ‘n gawe het wat sy aan God en God se mense kan aanbied, iets wat net sy kan doen, en God verlang daarna. Baie verhale van bekende figure deur die eeue wat deur hulle geskrifte en doen ander geinspireer het, het ‘n draaipunt daar waar hulle weggebeweeg (sekerlik deur die insig van die Gees) van die idée dat hulle nie God gedurig hoef tevrede te stel nie, maar dat God Hom verlustig in hulle blote daarwees. Hy is immers ons Skepper en ons sy skepsels en maaksels. Die vryheid en verligting wat daaruit spruit maak hulle en ons vry om voluit te leef en ons naaste te dien.  Teresa se insig was dat ons nie hoef te wag tot ons volmaak en perfek is voor ons God in ons lewe verwelkom nie. 

Verlustig in ons teenwoordigheid

NG Kerk Gansbaai

Die NG Gemeente bedien 'n gebied wat strek van De Kelders tot Pearly Beach en ook die plaasgebied Baardskeerdersbos. Die VG kerk word ook bedien.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Wedloop van ons geloofslewe

Wedloop van ons geloofslewe

Volhard in die wedloop waarmee jy begin het.

NG Kerk Gansbaai
Hoe verstaan ons vryheid

Hoe verstaan ons vryheid

Vryheid en ons geloofslewe.

NG Kerk Gansbaai
Stilretreat

Stilretreat

Stilte, lafenis vir die siel.

NG Kerk Gansbaai
Spanning in die skepping

Spanning in die skepping

Dink oor die mooi skepping waaroor ‘n mens jou maar net kan verwonder.

NG Kerk Gansbaai