OK Foods Gansbaai

Blog: OK Foods Vier Loslitdag

Published: 06 September 2013
By:OK Foods Gansbaai

Hier by OK Foods Gansbaai glip geen geleentheid verby nie. 

Loslitdag is behoorlik gevier - die dag het begin met 'n optog deur die hoofstraat om blikkies in te samel vir die Kinderhuis vir Gestremdes op Elim.

OK se personeel het opgedress en Mnr en Mej Loslit is gekies.

Eunice en Jacque (of sal ons liewer sê Jacky) met die rooi hare het loshande gewen.  Moet sê hierdie rooikop blokman van OK het omtrent die wenkbroue laat lig.

Recent Posts

National Brands Prom...
Published: 27 May 2014
By: OK Foods Gansbaai

Marietjie Boshoff van Gansbaai is die gelukkige we...

Blow 'n Whistle Proj...
Published: 22 May 2014
By: OK Foods Gansbaai

Laerskool Gansbaai het 'n projek 'Blow 'n Whisle' ...

Moedersdag by OK Foo...
Published: 22 May 2014
By: OK Foods Gansbaai

Dis darem lekker om iemand te bederf met 'n gesken...

Boskamp Boerewors Ko...
Published: 22 May 2014
By: OK Foods Gansbaai

Joanie Groenewald van Gansbaai was die gelukkige w...