Aangebied Deur Travelling Tortoise & Anza Music Production

Gewilde pianis Rocco de Villiers bring 'n keur van sy gunsteling treffers na Bredasdorp! Ballade for Adeline, Liewe Hemel Liewe aarde, Chariots of Fire, Anna Aeroplane, en nog 'n paar verrassings! Moenie dit misloop nie. NET EEN KONSERT! Rocco goedere ook beskikbaar by die deur.

Kaartjies: R220

Contact Details

Info

  • Address Click Here

Map

Nearby Places