NG Kerk Greyton Basaar

NG Kerk Greyton Basaar
  • (20)

From : March 11 2017 09:00

To : March 11 2017 00:00

Kom besoek ons vleistafel vir Greyton se alombekende boerewors en heerlike vleis.

Daar sal ook melktert, pannekoek, poeding, pasteie, koekies, beskuit, brode, koeke, vars groente en vrugte, potjieskos, boereworsrolle, sosaties, jaffels, afval, en ‘n baie interessante snuffeltafel wees.

  • (20)

Contact Details

  • Primary number: Click Here
  • Email: Click Here
 

Business Info

  • Address: Click Here

Gallery

Map

Nearby Places