Hosted by Sprokkelster Theatre

Emile Minnie is terug! Moenie hierdie briljante sanger, musikant en komediant mis op die 11de November nie. Bring jou piekniekmandjie en kom geniet die aand saam met ons.

Kaartjies is sleg R100 per persoon.

Contact Details

Info

  • Address Click Here

Map

Nearby Places