Tot lof van Gods genade!

Die Gereformeerde Kerk Hermanus kom Sondae 09:30 en 17:00 byeen om die Here te aanbid.
Ons streef om deur die genade van die Here die merktekens van die ware kerk in opregtheid ten toon te stel nl. die suiwer prediking van die evangelie, die bediening van die sakramente soos wat Christus dit ingestel het en die bediening van kerklike tug om die sondaar vir Christus te wen.
Ons is 'n warm en hartlike gemeente en voel dit 'n eer om die koninkryk van God in Hermanus uit te brei.

Contact Details

Info

  • Operating Times Click Here
  • Address Click Here