Hermanus Staan Saam Festival of Hope 2016

Onthou die doel van die fees is om deur die jaar aantehou om mense tehelp in nood.

Die verhoog en klank word gesponser deur COCA COLA, en lekkerste van lekker MARULABOOM kom optree! Asook plaaslike kunstenaars/ Stille Runaway is in beheer Van die sangers! JC gaan weer ons seremonie meester wees. !!

Stalletjies kan nou al geboek word. Stalletjie kostes is R250 + R 50 Indien jy krag gaan benodig.

Hermanus Staan Saam gee alle besighede die geleentheid om hulle besighede te bemark tydens die fees, daar is slegs beperkte spasies beskikbaar en gazebo grote staanplek is R250.

Ons sal ook weer potjiekos kompetisie he, waarna elke deelnemer na die tyd sy potjie kos mag verkoop. Potjiekos deelnemers is R100 per persoon, en moet tenminste 4 of meer wees. Wenners sal gaan volgens tema, smaak en beste voorgesit.

Wonderland gaan die kinders besig hou met jumping castle, water slides ens. K9 honde eenheid gaan vir ons n demonstrasie doen, asook The strongest man show deur Johan Kruger en Gideon Roux gaan weer vir ons wys wat is die art van samurai. Daar is sprake van perde ritte!

Contact Details

  • Primary number Click Here
  • Email Click Here

Info

  • Operating Times Click Here
  • Address Click Here
  • Cards Accepted Click Here

Gallery

Map

Nearby Places