Cape Whale Coast > Hermanus > Things to Do > Events

HERMANUSPIETERSFONTEIN FOOD AND WINE MARKET (EVERY SATURDAY)

Hermanuspietersfontein Food and Wine Market (every Saturday)

Hermanuspietersfontein Food and Wine Market (every Saturday)
  • (20)

From : January 14 2017 09:00

To : December 30 2017 13:00

Die Kleinste Markie in Hermanus.

Sedert September 2006 rol ons die hek elke Saterdag oop sodat die dorp se inwoners en toerist die week wat verby is behoorlik agter die rug kan kry.

As mens mooi tel dan werk dit uit op 524 agtervolgende Saterdae wat 'foodies' hul beste voete en eetgoete voorsit. Uitsluitlik ‘n kos en wynmark waar besoekers onwillekeurig húl voete onder die tafel op die maat van musiek speellys tap.

Bekend vir ons perlemoen, oesters, kerrie vis, calamari, mossels, vis en tjips, pannekoek, soetkoekies, moerkoffie, jaffels, kase, koue vleise, vars brood, beskuit, olywe, paai en slaai en vars geparste vrugte sappe.

  • (20)

Contact Details

 

Business Info

  • Operating Times: Click Here
  • Address: Click Here

Map

Nearby Places