Huis Lettie Theron Basaar

Huis Lettie Theron, ’n tehuis vir bejaardes op Hermanus, hou hul jaarlikse basaar op Saterdag 30 Julie 2016. Alle donasies is welkom.

Die fondse wat ingesamel word, sal aangewend word om bejaarde inwoners te subsideer wat nie die tehuis se eenheidskoste kan bekostig nie.

Daar is allerhande lekker eetgoed soos o.a. snoek en patat, kerrie en rys, vetkoeke, jaffles, pannekoek, poedings asook ’n plaasstal, wit-olifant- en naaldwerktafels.

Almal is baie welkom – kom ondersteun ons die dag asseblief, ons het u nodig.

Contact Details

  • Primary number Click Here
  • Email Click Here

Info

  • Address Click Here

Gallery

Map

Nearby Places