Joshua na die Reën is 'n musikant en liedjieskrywer wat solo of met sy band optree. Moet nie die geleentheid om Joshua in lewende lywe te sien misloop nie! Kaartjies is slegs R160 per persoon.

Sien julle daar!

Contact Details

  • Primary number Click Here
  • Email Click Here

Info

  • Address Click Here

Map

Nearby Places