Dis byna weer Kalfiefees tyd!

Die Kalfiefees bring elke jaar vertonings en musiek uit die boonste rakke na Hermanus, Sandbaai en Onrus.

Al die vertonings, gebeurtenisse en Kalfiefees nuusbrokkies op een plek!!!

Contact Details

Info

  • Address Click Here

Business Information

Vriende van die Kalfiefees

Vriende van die Kalfiefees

Soos gewoonlik het Vriende van die Kalfiefees die geleentheid om kaartjies teen afslag te geniet. As jy wil aansluit as vriend van Kalfiefees, stuur n e-pos aan vriende@kalfiefees.co.za