Son en See Feesmark 2024!
Kom kuier by die Son en See Feesmark in Hermanus!
Kom geniet die NG Kerk Hermanus Feesmark saam met ons!
Datum: 9 Desember 2019 - 1 Januarie 2020
Plek: Grobbelaarsaal
Kaartfasiliteite beskikbaar.
Daaglikse koffiekroeg.
Sondae en Kersdag gesluit.
Sien vakansieprogram aageheg.
Vir meer inlighting kontak NG Kerk Hermanus.
The NG Kerk Hermanus is a Dutch Reformed Church that is a Reformed Christian denomination in South Africa. The well-established congregation welcomes members of the greater Hermanus community, as well as visitors to the area, to join them as they praise the Lord God. Offering a range of church servi...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreJoin us for a special performance by Winand Grundling and Johann Nel on Sunday, 13 October 2024.
Join us for an inspiring and heart-wrenching event as Ilse Verster shares her powerful story.
HOOP is n noodsaaklikheid. Wanneer jy voel jy nie meer kan aangaan nie en alles donker lyk, is dit hoop wat in jou oor fluister: "Jy kan!"
Die akteurspaar, Ira Blanckenberg en Waldemar Schultz, van Somerset-Wes se 14-jarige seun, Kieran, is in 2013 oorlede nadat hy in Hermanus van n krans afgeval het.
NG Kerk Hermanus bied aan n manne-ontbyt op Wêreldbiddag vir mans.