Sandbaai Saal Markie

Kom ondersteun asb die mense wat stalletjies het. Of as jy belangstel of n stalletjie te he kontak ons. Volgende stalletjie is 29 Julie. So die mense wat werk kan ook kom inval. Heerlike pannekoeke, poedings, tuisgebakte brode & biltong. Wit Olifant tafel, kontant kroeg en tafels om by te sit. Net te heerlik!

Contact Details

  • Primary number Click Here
  • Email Click Here

Info

  • Operating Times Click Here
  • Address Click Here

Gallery

Map

Nearby Places