Join ons vir 'n potjiekos kompetisie op Saterdag, 28 September 2019 vanaf 10h00. Die bekende Stef Kruger sal deur die dag optree. Stef Kruger sal ook van sy abstrakte skilder werk uitsal en te koop aanbied.
Voornemende deelnemers sal moet spring om in te skryf vir die potjiekos kompetisie aangesien slegs sekere hoeveelheid potte toegelaat sal word.
Inskrywing beloop R400 per span. Inskrywingsvorms en reƫls beskikbaar by Harbour Corner.
Talle pryse te wen. Die prys aankondiging geskied om 17h00. 'n Veiling sal net voor dit plaasvind.
Die potjiekos gaan verkoop word na die tyd so publiek is welkom om te kom koop opbrengste ten bate van Anima Theraphy Centre.