Wild Stallions - Since 2005

Kleinmond Krieket klub is gestig in 2005 deur Dannie Gerber en Andre du Toit. Ons tuisveld is by Laerskool Kleinmond waar ons die pitch gebou het en nette ingesit het.
Ons het in ons eerste jaar by Boland ons streek se T20 kompetisie gewen en is die eerste klub in ons streek wat dit gedoen het.
Ons het die T20s al vier keur gewen en die 50 overs een keur.

Ons Klub bestuur is as volg:
Andre Du Toit - Voorsitter
Reno Botes - Sekretaris
Hennie Klein - Tesourier
Danny Gerber - Administratief
Brandon Swiegers - Klub Kaptein (1sts)

Contact Details

  • Primary number Click Here
  • Email Click Here

Info

  • Address Click Here

Map

Nearby Places