Blog

Jak de Priester by Kleinmond Tennis Club

Jak de Priester by Kleinmond Tennis Club

Kleinmond Tennis Club

Raai wie het Saterdag by ons bane opgedaag? Niemand minder as die bekende sanger, Jak de Priester nie! Ongelukkig nie om vir ons te kom sing nie - om met sy talentvolle seun te kom balle slaan. Ons hoop dat nou dat hy gesien het hoe lekker dit hier op ons bane gaan, hy ons weer met sy teenwoordigheid sal vereer.

Jak de Priester by Kleinmond Tennis Club

Kleinmond Tennis Club

Boasting scenic views of the Kogelberg Mountains and the Atlantic Ocean, Kleinmond Tennis Club is a non-profit sports club with four all-weather courts open to members and non-members. Open seven days a week, Kleinmond Tennis club offers exclusive court use to members on Wednesdays, Saturdays and pu...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

WATCH THE VIDEO: Welcome to Kleinmond!
Read More

Recent Posts

28 April 2023: Tennis Club Dance

28 April 2023: Tennis Club Dance

Put your dancing shoes on and come enjoy an evening of dance, good company, and great music by G&T!

Opwindende Tennis

Opwindende Tennis

Sondag is daar vir die eerste keer op Kleinmond Tennis se bane met ’n inisiatief begin.

Besoek van die tennisvroue van die Pinelandsklub

Besoek van die tennisvroue van die Pinelandsk...

Ons het onlangs 'n baie lekker besoek van die tennisvroue van die Pinelandsklub hier by ons gehad.

Renting The Clubhouse For Functions

Renting The Clubhouse For Functions

Looking for a venue for your next function? Look no further!