Komedie - Neels van Jaarsveld - Innierof

Neels van Jaarsveld, die Goue Seun van Afrikaanse teater is Vrydagaand te sien in die skaterlag komedie 'Innierof' wat al regoor die land gaan draai het & nou sy laaste buiging van 2016 maak net hier by Cinema in the Shed.

Van Jaarsveld is bekend vir sy rolle in Binnelanders, Getroud met Rugby, Fluiters, Vloeksteen, Bloedbroers, Knysna, 'n Man soos my Pa, Vir die Voƫls, Die Pro, The Bang Bang Club & natuurlik ook daai 'Met Eish Ja' advertensie wat hom omtrent volksbesit gemaak het. Van Jaarsveld is veral bekend vir sy veelsydigheid & in 'Innierof' vertolk hy meer as 10 karakters. Die stuk is geskik vir almal & 'n eish-stekende manier om die naweek & feesvieringe af te skop.

Moet dit nie misloop nie! Kaartjies (R120 pp) is beskikbaar by die deur en Toerisme kantoor.

Contact Details

  • Primary number Click Here
  • Additional number Click Here
  • Email Click Here

Info

  • Address Click Here
  • Cards Accepted Click Here

Gallery

Map

Nearby Places