Pierre Van Pletzen @ Cinema in the Shed

Voël innie hand met Pierre van Pletzen in sy eerste solo-vertoning.

’n Klug wat ’n komedie wil wees: ’n Ge-oliede ou akteur begin speel aan die openingstoneel van die klug wat hy en ander akteurs opvoer. Dinge gaan goed tot hy skielik besef hy’s alleen op die verhoog! Kuier na afloop van die konsert gesellig saam met Pierre. Kaartjies is slegs R100 per persoon.

Contact Details

  • Primary number Click Here
  • Email Click Here

Info

  • Address Click Here

Gallery

Map

Nearby Places