Ten bate van kleinmond Skaakklub, kom geniet 'n aand van Skaak. Almal is welkom! Spele vanaf 18h30 en fliek begin om 19h30. Bring jou bord en kom speel saam.
Kom kyk na 'n Vierbordspel kompetisie. Kaartjies by die deur. Kinders R25, Pensionarisse R45, Volwassenes R60.