Blog

Guests Reviews (Part Two)

Guests Reviews (Part Two)

The Cottage at NJR Farm

See below reviews from happy clients.

“Pragtige en netjiese kothuis in die skilderagtige Hemel-en-Aarde-vallei”
“Ons kan The Cottage at Nuwejaarsrivier ten sterkste aanbeveel. Christine was baie vriendelik en behulpsaam en het vinnig op navrae gereageer. Sy het spesiale moeite gedoen om vir ons die ‘hot tub’ te stook sodat ons net kon inklim na ons wynproe in die vallei. Die ‘hot tub’ is ‘n wenner! Die kothuis is goed toegerus met alles wat jy nodig het vir ‘n naweek se wegbreek. Alles smaakvol, skoon en netjies. Die varsgeplukte soetmielies wat Christine se man vir ons gebring het om te braai was die lekkerste nog ooit!” - Ilze D.
“Perfek. Die gasvryheid van die eienaar is ver bo die norm.”
"Gasvryheid is onverbeterlik. Die verblyf is baie goed toegerus. Baie goeie gehalte afwerking, linne en toerusting. Braaihout word voorsien en die hot tub is spesiaal." - Arina J.
“Dis baie privaat, so dis reg as jy romanties wil wees.”
“Dis 'n baie lekke plek om te gaan rus. Ek kon baie slaap in kry. Want dis so lekker stil en rustig. Ek en manlief kon ook lekker romanties wees. Dis lekker privaat. Dis die regte plek as jy wil weg kom van alles af. En die eienaars is baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Ek sal enige tyd weer gaan en almal wat ek ken aanbeveel.” -  Jacky P.
“Absoluut fantasies!”
“Christine is 'n wonderlike gasvrou en het regtig so baie moeite vir ons gedoen tydens ons verblyf by haar. Die verblyf was perfek in alle opsigte, ons kon nie vir beter gevra het nie. Ek sal beslis weer tuis gaan by Nuwejaarsrivier!” - Liesl van J.
“Dit was 'n ongelooflike lekker ontspanningsnaweek.”
“Dit was die mooiste, skoonste en stilste plekkie waar ons nog by gebly het. Christine het regtig baie moeite gedoen en ons sal definitief weer teruggaan. Die Boere Jacuzzi en kayak was regtig hoogtepunte van ons naweek. Baie baie dankie.” - Wynand en Mariska

Make your booking today and come experience our tranquil homely atmosphere!

Guests Reviews (Part Two)

The Cottage at NJR Farm

Discover The Cottage at NJR Farm that is located at the Nuwejaarsrivier in Kleinmond, and experience the unhurried pleasure of farm-life at its best. This chic, beautifully refurbished two bedroom farm cottage has a fantastic view of the surrounding farmlands and the mountains. There is a wood fire...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

WATCH THE VIDEO: Welcome to Kleinmond!
Read More

Recent Posts

Stay at Nuwejaarsrivier during your next golf tour!

Stay at Nuwejaarsrivier during your next golf...

Accommodation for 4 couples or 8 singles. Play any of the following courses close by... Kleinmond, Arabella and Hermanus. 

Rates Until 30 September 2022

Rates Until 30 September 2022

Limited weekends are available before June 2022, so be sure to make bookings well in advance!

Rates Until 30 September 2022

Rates Until 30 September 2022

Limited weekends are available before June 2022, so be sure to make bookings well in advance!

School Holidays: Only 2 Nights Left!

School Holidays: Only 2 Nights Left!

We still have two nights available during the school holidays!

Open Day: 6 May 2021

Open Day: 6 May 2021

Come and enjoy a complimentary coffee or tea.

Guests Reviews (Part Three)

Guests Reviews (Part Three)

Reviews from happy clients upon their stay at our beautifully refurbished two bedroom farm cottage.