Ruens Kollege is 'n unieke privaatskool gelee in die hart van die Overberg, omring deur wuiwende graanlande. Ruens Kollege bied vir leerders ‘n gebalanseerde en stimulerende toekoms, met Christelike waardes as fondasie, binne ‘n rustige landelike omgewing.

Contact Details

Info

  • Address Click Here

Map

Nearby Places