T - Bones & Toks met Errol Tobias

Hiermee word alle mans uitgenooi na 'n rugby-belaaide aand. Kom deel gerus in n rugby-belaaide met Errol Tobias, voormalige Springbok losskakel en senter.

Motiveeringspraatjie gevolg deur n gesellige gesprek in n Super Sport atmosfeer asook n vraag en antwoord sessie. Deel gerus jou gedagtes oor die huidige stand van sake in vandag se rugby en kies jou spelers vir die fantasie rugby span.

Kaartjies is R700 per persoon en sluit in die volgende: T-bone maaltyd, n gelukkige trekking en oop kroeg.

Contact Details

  • Additional number Click Here
  • Email Click Here

Info

  • Address Click Here

Gallery

Map

Nearby Places