Burger, Sam and Calla at Khomeesdrif

Burger, Sam and Calla at Khomeesdrif op Nasionale Braai Dag

Sam en Calla saam met Burger Le Roux tree op by Khomeesdrif Camping Site op daardie langnaweek met BRAAIDAG as ń ekstra vakansiedag. Ons het besluit om die 23 September 2018 die Braai en Potjie kompetisie te hou want daardie aand hoef niemand terug te gaan huis toe nie.

Khomeesdrif is langs die Sonderend Rivier net buite Riviersonderend op die R406 na Greyton so ongeveer 7km uit Riviersonderend.

Kliek op 'More Info' vir die program vir die dag.

Contact Details

  • Primary number Click Here
  • Additional number Click Here
  • Email Click Here

Info

  • Address Click Here

Business Information

Program Vir Die Dag
  •  Mense wat kom kamp vir die naweek se betaling vir kunstenaars sal deel van kamp fooie wees vir die naweek. R110/kop/nag vir 3 nagte.
  • Dag besoekers vir die Sondag 23 September 2018 is R100.00/kop
  •  Inskrywings vir die braai en potjie kos kompetisie is R50.00/deelnemer almal kampers en dagbesoekers.
  • Pryse te wen saam met lekker musiek van die kunstenaars.
  •  Die opbrengs van die kompetisie sal ek en Rykie skenk aan die André Bothma sieke fonds. Dit is ń seun in ons familie wat in ń rolstoel sit vir sy lewe lank met ń ongeneeslikke siekte, Duchenne Spierdistrofie. 
  • Ons vra dat besprekings vroeg gedoen sal word om u plekkie in die kamp te verseker. Ons kan 160 kampers huisves, die ander moet Sondag vir die dag kom en geniet.

Map

Nearby Places