Ten bate van Overberg Tehuis

Die maske rbal word gehou ten bate van Overberg Tehuis by die Rolbalsaal in Riviersonderend. Ons gaskunstenaar is Forest, hy is van Robertson. Kaartjies is slegs R150 per persoon en sluit in baie goeie musiek, 'n heerlike ete, gelukkige trekkings en dan ook prys vir bes geklede paartjie. Kom geniet die aand saam met ons!

Contact Details

  • Primary number Click Here
  • Additional number Click Here
  • Email Click Here

Info

  • Address Click Here

Map

Nearby Places