Riviersonderend Kersmark

Kom snuffel deur n magdom stalletjies van naaldwerk, smul-gebak, kindergeskenke, iets vir pappa en oupa, ingelegde produkte, tuisgebakte vakansie-koekies en beskuite, huis-decor, juwele, handsakke, modieuse klere, n ongelooflike teetuin, ensovoorts.

- 22 Nov (13:00 - 19:00)
- 23 Nov & 24 Nov (09:00 - 18:00)
- 25 Nov (09:00 - 13:00)

Moenie hierdie jaar se kersmark op Riviersonderend misloop nie!

Contact Details

  • Primary number Click Here
  • Email Click Here

Info

  • Address Click Here
  • Payment Methods Click Here
  • Cards Accepted Click Here

Map

Nearby Places