Specials
Select a category
WEN n Trekker
- Town: Stanford
- Starts: November 01, 2018
- Expires: November 30, 2018
- By: Overberg Agri Stanford
- Category: Retail Specials
Vier ons 100ste verjaarsdag saam met ons!
Staan n kans om n Claas AXOS 340C-Trekker ter waarde van R790 000 by Overberg Agri te wen.
Skryf in met 3 maklike stappe:
- Koop enige veevoere, veeartseny middels of Claas-onderdele aan by enige handelstak in die Overberg- of Swartlandstreek.
- Skryf jou naam, van en telefoonnommer agterop die koopstrokie en plaas dit in die inskrywingsboks.
- Produsente kan inskryf deur hul geldige faktuur vir Overberg Agri Bedrywe (Edms.) Bpk. in die boks te plaas.