Veiligheidsgesprek: Brandvoorkoming
Rook alarms
- Installeer rook alarms in elke vertrek, buite elke vertrek en op elke vlak van die gebou. Die beste beskerming is om die rook alarms met mekaar te verbind, sodat as een af gaan, gaan almal af.
- Toets die rook alarms ten minste een keer per maand met behulp van die toets knoppie.
- Vervang die rook alarm elke 10 jaar.
- Maak seker dat almal die geluid van die rook alarms kan hoor.
- Maak seker jy het ‘n noodplan. Daar moet ten minste twee maniere wees om uit elke vertrek te kom, indien moontlik en ‘n vergarderingspunt buite. Oefen jou noodplan twee keer per jaar.
- Wanneer die nood alarm af gaan, gaan uit en bly buite.
Elektries
- Hou lampe en gloeilampe weg van enige iets wat kan brand.
- Vervang stukkende en beskadigde elektriese drade.
- Gebruik verlengingskoorde net tydelik.
- Kontak ‘n gekwalifiseerder persoon wanneer jy sukkel met elektriese probleme, soos gesmelte drade, verkleurde mure en warm afsetpunte, flikkerende ligte of wanneer jy brand reuke ervaar.
Rook
- Wanneer jy rook, rook buite.
- Waar jy rook, gebruik die pen stewige asbakkies.
- Moet nooit in ‘n gebou rook waar suurstof gebruik word nie.
- Bere vuurhoutjies en aanstekers op veilige plekke.