Miss Ruby Presents Helena Hettema

Miss Ryby presents … beeldskone, beroemde, beminde Helena Hettema. Bring jou piekniekmandjie saam en n ekstra pennie vir n cuppachino of americano en n soetdingetjie. Die aand gaan beslis n franse fleur hê, dress accordingly indien jy so voel.

Slegs R140 per persoon.

Contact Details

  • Primary number Click Here
  • Email Click Here

Info

  • Address Click Here

Map

Nearby Places