NG Kerk Swellendam

NG Kerk Swellendam
  • (20)

Die dorp, Swellendam, is in 1745 gestig en op 03 Mei 1798 is die NG gemeente hier gestig. Die eerste kerkgebou is in 1801 opgerig met ds. Von Manger as die eerste predikant. Met God se genade is dieselfde gemeente nogsteeds besig met die uitbou van Sy koninkryk in hierdie wêreld!

  • (20)

Contact Details

 

Business Info

  • Address: Click Here

Map

Nearby Places