Stop! Sit nou al die sentjies weg en kom geniet jouself met verskeie Koor Groepe en Kunstenaars.
Villiersdorp Gemeenskap, u ondersteuning maak hierdie aand 'n groot sukses. Ons maak staat op almal van julle! Kom en geniet jouself, al sit jy net agteroor om te luister en te ontspan, jy's meer as welkom.
Prys:
- R15 (volw.)
- R10 (kind)