Daar word groot pampoene ingeweeg en pryse gegee. Daar sal ook trapkarre, springkasteel, sterkmankompetisie, colour run, Mnr. & Mej. Pampoentjie, musiek, snoepie en heerlike kos uit ons kombuis wees.

08:00 - Registrasie van die Colour Run.
09:00 - Begin van die Colour Run.
10:00 - Mnr & Mej Pampoentjie asook die Sterkmankompetisie en die inweeg van die groot pampoene.
12:00 - Prysuitdeling van die wenners by die groot pampoene.

Contact Details

Info

  • Address Click Here

Gallery

Map

Nearby Places