Blog

Ons Winkel

Ons Winkel

Pikkewyntjies / Penguinkidz Pre-School

Die winkel verkoop alles wat mense skenk, dit wil se, alles wat mens gewoonlik in 'n huis vind - behalwe die honde en katte.  Dit hang af van wat mense ingebring het wat op enige spesifieke dag te koop is. Daar is altyd 'n koper, dit maak nie saak of dit 'n serp of 'n blompot of 'n halssnoer is nie, daar is altyd iemand wat dit graag wil hê.  

Kan ek 'seblief twee gunsies vra:

Eerstens

Sal u s'blief deur u kaste en laaie gaan soek om te kyk of daar nie items is wat u nie meer gebruik nie en wat u by die winkel kan aflaai as u weer pos gaan haal?

Tweedens

As u vriende ken wie se ouers na 'n ouetehuis verhuis, sal u so groothartig wees om namens ons te vra of hulle van die klein artikels wat hulle nie saam vat nie vir die winkel sal gee?  

As u nie kan help nie dink aan ons kindertjies asb in jou gebede and wens hulle alles van die beste.  Dit help ook - sommer baie.  

Aan julle, alles van die beste

Rosemary

Ons Winkel

Rosemary Fowkes

Pikkewyntjies / Penguinkidz Pre-School is a non-profit early childhood education centre in Betty’s Bay where underprivileged children between the ages of two and six years get taught their ABCs and 123s. The pre-school is registered with the Western Cape Education Department and offers two classes...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

WATCH THE VIDEO: Welcome to Betty's Bay!
Read More

Recent Posts

Pikkewyntjies / Penguinkidz October 2025 Newsletter

Pikkewyntjies / Penguinkidz October 2025 News...

Our October 2025 newsletter is packed with heartwarming updates, proud achievements, and a whole lot of learning fun!

28 November 2025: Annual Fundraising Event!

28 November 2025: Annual Fundraising Event!

Join us for our yearly fundraising event! Our little stars will take the stage to dance, show off their moves, and model one by one. 

Pikkewyntjies / Penguinkidz September 2025 Newsletter

Pikkewyntjies / Penguinkidz September 2025 Ne...

This month’s newsletter celebrates milestones, growth, and gratitude!

Pikkewyntjies Newsletter Summary - August 2025

Pikkewyntjies Newsletter Summary - August 20...

The August 2025 Newsletter from Pikkewyntjies / Penguinkidz Pre-Primary is filled with heartwarming stories...

Pikkewyntjies July Highlights!

Pikkewyntjies July Highlights!

From wheelbarrow “bus driving” competitions and Mandela Day celebrations...

Pikkewyntjies Newsletter Summary - June 2025

Pikkewyntjies Newsletter Summary - June 2025

It’s been a busy and joyful month at Pikkewyntjies!