Blog

Ons Winkel

Ons Winkel

Pikkewyntjies / Penguinkidz Pre-School

Die winkel verkoop alles wat mense skenk, dit wil se, alles wat mens gewoonlik in 'n huis vind - behalwe die honde en katte.  Dit hang af van wat mense ingebring het wat op enige spesifieke dag te koop is. Daar is altyd 'n koper, dit maak nie saak of dit 'n serp of 'n blompot of 'n halssnoer is nie, daar is altyd iemand wat dit graag wil hê.  

Kan ek 'seblief twee gunsies vra:

Eerstens

Sal u s'blief deur u kaste en laaie gaan soek om te kyk of daar nie items is wat u nie meer gebruik nie en wat u by die winkel kan aflaai as u weer pos gaan haal?

Tweedens

As u vriende ken wie se ouers na 'n ouetehuis verhuis, sal u so groothartig wees om namens ons te vra of hulle van die klein artikels wat hulle nie saam vat nie vir die winkel sal gee?  

As u nie kan help nie dink aan ons kindertjies asb in jou gebede and wens hulle alles van die beste.  Dit help ook - sommer baie.  

Aan julle, alles van die beste

Rosemary

Ons Winkel

Rosemary Fowkes

Pikkewyntjies / Penguinkidz Pre-School is a non-profit, early childhood education centre in Betty’s Bay, teaching young underprivileged children their ABCs, 123s and more. The pre-school is registered with the Western Cape Education Department (WCED) and each of its two classes follows its own di...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

WATCH THE VIDEO: Welcome to Betty's Bay!
Read More

Recent Posts

Can you help?

Can you help?

Our generous supporters have made it possible for us to take our kids further than Kleinmond. We want to give them some unforgettable experiences.

School Holiday

School Holiday

The school term ends tomorrow, 15th March and the Holiday Programme starts.  

The Pikkewyntjies Community Did It

The Pikkewyntjies Community Did It

I told you a benefactor who preferred to remain anonymous had offered us a very substantial gift of money and challenged us to meet it.   What happened...

Kakoo, Kaptein and their family

Kakoo, Kaptein and their family

Handsome Kaptein and his pretty wife Kakoo, with her russet feathers, had chicks just before Christmas.