Altered Book Workshops in Bredasdorp

Nie Soos Scrapbooking - Hierdie Is Die Lekkerste En Gewildste Werkswinkel!

Ek leer jou tegnieke met verskilende mediums, wat jy ook kan toepas op jou skilderye. Jy hoef nie te kan skilder nie - net ń behoefte aan kreatief wees. Ons gebruik ń ou boek om kuns in te doen. Die Boek kan jou persoonlike hartsboek word (bv. jou ma se resepte tot jou gunsteling spreekwoorde - net wat jy wil).

R1200 (Materiaal ingesluit).

Bordjie eetgoed is welkom.

Koffie en tee word voorsien.

Kom bederf jouself met twee kreatiewe dae saam vriendinne!

Contact Details

  • Primary number Click Here
  • Additional number Click Here
  • Email Click Here

Info

  • Address Click Here

Gallery