'n Feesdag vir die hele familie met onder andere 'n braaikompetisie, stalletjies, kindervermaak, tag rugby met besoek van spelers van die SA Sewes span. Al wil jy nie aan die kompetisie deelneem nie, is almal egter welkom om nog steeds te kom braai - staanplek, dromme en hout sal voorsien word teen 'n koste.

'n Ingangsfooi van R10 per volwassene en R5 per skoolgaande kind.

Kom stap deur die Veldblommetuin terwyl die vleis op die kole is en geniet die dag in die natuur.

Contact Details

  • Primary number Click Here
  • Email Click Here

Info

  • Address Click Here

Gallery

Map

Nearby Places