Familie Kampterrein

Welkom by Vloedbos! Dit is ‘n familie kampterrein. Gesinne is rustig en veilig. Oumas en Oupas ook welkom. Ons het n groot verskeidenheid Akkommodasie opsies en lekker aktiwiteite wat die hele gesin sal geniet.

Contact Details

Info

  • Operating Times Click Here
  • Address Click Here
  • Payment Methods Click Here
  • Cards Accepted Click Here

Business Information

Akkommodasie

Fynbos

Aantal Slaapplek:10

Fasiliteite: 2x Dubbel Bed, 6x Enkel Bed, Bad, Stort, 2x Toilet, Binne Braai, Buite Braai, Oond & TV met DSTV:Hotel pakket met Kyknet.

Tariewe:

  • Mid. Seisoen | 12de Januarie 2017 tot 3 Mei 2017 – R2000 per nag
  • Winter Prys | 4de Mei 2017 tot 31ste Augustus 2017 – R1500 per nag
  • Mid. Seisoen | 1ste September 2017 tot 7 Desember 2017 – R3000 per nag
  • Vol Seisoen | 8ste Desember 2017 tot 11de Januarie 2018 – R3500 per nag
  • Paasnaweek | 13 April tot 17 April 2017 – R2200 per nag

Vloedbos

Aantal Slaapplek:10

Fasiliteite: 2x Dubbel Bed, 6x Enkel Bed, Bad, Stort, 2x Toilet, Binne Braai, Buite Braai, Oond & TV met DSTV:Hotel pakket met Kyknet.

Tariewe:

  • Mid. Seisoen | 12de Januarie 2017 tot 3 Mei 2017 – R2000 per nag
  • Paasnaweek | 13 April tot 17 April 2017 – R2200 per nag
  • Winter Prys | 4de Mei 2017 tot 31ste Augustus 2017 – R2000 per nag
  • Mid. Seisoen | 1ste September 2017 tot 7 Desember 2017 – R2500 per nag
  • Vol Seisoen | 8ste Desember 2017 tot 11de Januarie 2018 – R3000 per nag

Soetbos

Aantal Slaapplek:4

Fasiliteite: 1x Dubbel Bed, 2x Enkel Bed, Bad, Toilet, Binne Braai, Buite Braai & TV met DSTV:Hotel pakket met Kyknet.

Tariewe:

  • Mid. Seisoen | 12de Januarie 2017 tot 3 Mei 2017 – R850 per nag
  • Paasnaweek | 13 April tot 17 April 2017 – R900 per nag
  • Winter Prys | 4de Mei 2017 tot 31ste Augustus 2017 – R750 per nag
  • Mid. Seisoen | 1ste September 2017 tot 7 Desember 2017 – R850 per nag
  • Vol Seisoen | 8ste Desember 2017 tot 11de Januarie 2018 – R1000 per nag

Liefbos

Aantal Slaapplek:2

Fasiliteite: 1x Dubbel Bed, Stort, Toilet, Binne Braai, Buite Braai & TV met DSTV:Hotel pakket met Kyknet.

Tariewe:

  • Mid. Seisoen | 12de Januarie 2017 tot 3 Mei 2017 – R700 per nag
  • Paasnaweek | 13 April tot 17 April 2017 – R750 per nag
  • Winter Prys | 4de Mei 2017 tot 31ste Augustus 2017 – R600 per nag
  • Mid. Seisoen | 1ste September 2017 tot 7 Desember 2017 – R700 per nag
  • Vol Seisoen | 8ste Desember 2017 tot 11de Januarie 2018 – R750 per nag

Doringbos | Taaibos

Aantal Slaapplek:6

Fasiliteite: 1x Dubbel Bed, 4x Enkel Bed, Stort, Toilet, Buite Braai & TV met DSTV:Hotel pakket met Kyknet.

Tariewe:

  • Mid. Seisoen | 12de Januarie 2017 tot 3 Mei 2017 – R1100 per nag
  • Paasnaweek | 13 April tot 17 April 2017 – R1250 per nag
  • Winter Prys | 4de Mei 2017 tot 31ste Augustus 2017 – R1000 per nag
  • Mid. Seisoen | 1ste September 2017 tot 7 Desember 2017 – R1100 per nag
  • Vol Seisoen | 8ste Desember 2017 tot 11de Januarie 2018 – R1350 per nag

Vinkie

Aantal Slaapplek:4

Fasiliteite: 1x Dubbel Bed, 2x Enkel Bed & Buite Braai

Tariewe:

  • Mid. Seisoen | 12de Januarie 2017 tot 3 Mei 2017 – R600 per nag
  • Paasnaweek | 13 April tot 17 April 2017 – R700 per nag
  • Winter Prys | 4de Mei 2017 tot 31ste Augustus 2017 – R500 per nag
  • Mid. Seisoen | 1ste September 2017 tot 7 Desember 2017 – R600 per nag
  • Vol Seisoen | 8ste Desember 2017 tot 11de Januarie 2018 – R700 per nag

Staanplek

Aantal Kragpunte:46, Aantal Staanplek:46, Aantal Baddens:1, Aantal Storte:12, Aantal Toilette:15, Mans Krippe:2, Opwas Bakke:3, Maks Persone / Staanplek:6, Kinders Onder 4:Gratis, Buite Braai:1

Tariewe:

  • Mid. Seisoen | 12de Januarie 2017 tot 3 Mei 2017 – R350 per nag
  • Paasnaweek | 13 April tot 17 April 2017 – R450 per nag
  • Winter Prys | 4de Mei 2017 tot 31ste Augustus 2017 – R250 per nag
  • Mid. Seisoen | 1ste September 2017 tot 7 Desember 2017 – R350 per nag
  • Vol Seisoen | 8ste Desember 2017 tot 11de Januarie 2018 – R480 per nag

Tent Cabin

Slaapplek:4, Dubbelbed: 1, Enkelbed:2, Stort:1, Toilet:1, Buitebraai:1, Bring eie beddegoed en handdoeke!

Tariewe:

  • Mid. Seisoen | 12de Januarie 2017 tot 3 Mei 2017 – R800 per nag
  • Paasnaweek | 13 April tot 17 April 2017 – R850 per nag
  • Winter Prys | 4de Mei 2017 tot 31ste Augustus 2017 – R700 per nag
  • Mid. Seisoen | 1ste September 2017 tot 7 Desember 2017 – R800 per nag
  • Vol Seisoen | 8ste Desember 2017 tot 11de Januarie 2018 – R900 per nag

Kelkiewyn

Aantal Slaapplek:5, Dubbel Bed:2, Enkel Bed:1, Buite Braai:1

Tariewe:

  • Mid. Seisoen | 12de Januarie 2017 tot 3 Mei 2017 – R600 per nag
  • Paasnaweek | 13 April tot 17 April 2017 – R700 per nag
  • Winter Prys | 4de Mei 2017 tot 31ste Augustus 2017 – R500 per nag
  • Mid. Seisoen | 1ste September 2017 tot 7 Desember 2017 – R600 per nag
  • Vol Seisoen | 8ste Desember 2017 tot 11de Januarie 2018 – R700 per nag

Inboek Na:14h00

Uitboek Voor:10h00

Ons Bied
  • Groot supertube – ekstra koste
  • Warm/koue swembad – gratis
  • Paintball – ekstra koste
  • Visvang (Karp en forel) – gratis
  • Mini golf– ekstra koste
  • Pool – ekstra koste
  • Tafeltennis – gratis bring net eie balletjie (of koop ‘n balletjie by die winkel)
  • Plaasdiere – gratis
  • Speelpark – gratis
  • Trampoline – gratis
  • Treinritte – R10 per rit

Alle skoonmakers en wasgoed dienste moet vooraf deur die kantoor gereel en betaal word. Ons vra R20 per kilo vir wasgoed. Skoonmaak dienste as volg:

  • Huisies: R50= Skottelgoed was en beddens opmaak
  • R100= Volledige skoonmaak sluit in skottelgoed was, vloere, braai area, beddens en badkamer ingesluit.
  • Vloedbos groothuis: R75 Skottelgoed was en beddens opmaak
  • R150 Volledige skoonmaak sluit in skottelgoed was, vloere, braai area, beddens en badkamer ingesluit.

Supertube

  • Pryse R5.00 per Bandtjie per rit
  • Supertube Pryse R100 per persoon per dag vir Supertube en Speedslide
  • Supertube Pryse R200 per persoon per naweek ( 2 Dae ) vir Supertube en Speedslide
  • Supertube Groepe v 50 R150 per persoon per naweek ( 2 Dae ) vir Supertube en Speedslide
  • Supertube Groepe v 30 R180 per persoon per naweek ( 2 Dae ) vir Supertube en Speedslide

Besoekers

  • Dag Besoekers R100.00 per persoon per dag ( Moet vooraf bespreek )
  • Dag Besoekers R200.00 per persoon per dag. Supertube en Speedslide ingesluit ( Moet vooraf bespreek)
  • Verjaardag groepe (midweek) R80.00 per persoon per dag. Supertube en Speedslide ingesluit
  • Verjaardag groepe (naweke) R120.00 per persoon per dag. Supertube en Speedslide ingesluit
  • Pensionarisse (Midweek) R200.00 per dag vir 2 mense (Naweke en vakansiedae uitgesluit)
  • Groepe 15+ (midweek) R150.00 per persoon per dag. Supertube en Speedslide ingesluit
  • Groepe 30+ (naweke) R100.00 per persoon per dag. Supertube en Speedslide ingesluit

Aktiwiteite

  • Selfsorg kothuise
  • Warm en koue water swembaddens
  • Kontant winkel
  • Groot kamp area met braai fasiliteite
  • Vierwiel motorfiets baan
  • Bergfiets bane
  • Staproetes
  • Voël verkenning
  • Visvang
  • Trampoline, swaaie en put-put
  • Aktiwiteits saal met pool tafel, tennis tafel en groot skerm rugby
  • 4X4 Baan
  • Paintball
  • Boomhuis
  • Driving range

Gallery

Map

Nearby Places