Welcome to the Gansbaai Blog

Gansbaai Community

6kg Steenbras by Die Gruis

6kg Steenbras By Die Gruis

Pietie Visser van Franskraal het tydens die langnaweek van 21/03/2014 hierdie knewel van 'n steenbras van 6kg by Die Gruis uitgetrek.

Blokkiesraaisel No 22

Blokkiesraaisel No 22

Hier is die week se Blokkiesraaisel.

Ag ek sukkel maar voort

Ag Ek Sukkel Maar Voort

“Wees  veral versigtig met wat in jou  gedagtes aangaan, want dit bepaal julle hele lewe.” (Spr. 4:23) “Julle gees en julle gedagtes moet nuut word.”  (Efes 4:23...

Zula kry sy Vis

Zula Kry Sy Vis

Zula, ‘n bekende honde-persoonlikheid op Franskraalstrand, se “elke hond kry sy dag” het uiteindelik aangebreek. 

Franskraal Belastingbetalers en Inwonersvereniging

Franskraal Belastingbetalers E...

Die komitee vir 2014 is verkies en is as volg :  Die BBV van Franskraal het ten doel om as skakel te dien tussen inwoners en die plaaslike owerheid en waar nodig die behoeftes van inwoners en tek...

Sleep vlerk met STANFORD by sy FLAIR FOR A FAIR

Sleep Vlerk Met STANFORD By Sy...

Die langnaweek 21 – 23 Maart gaan die Overbergse dorpie Stanford stadsjapies behoorlik wys hoe ‘n plattelandse dorp kan feesvier met ‘n kombinasie van toeka en vandag se pret en ples...

Nood vir Katte

Nood Vir Katte

“Ek en vriendin, Wendy Young wat hier op vakansie was, het ‘n baie groot projek aangepak - insameling van fondse vir die sterilisasie van katte,” sê Marie Botha van Uilenkraals...

Jack se omgee vir Gansbaai

Jack Se Omgee Vir Gansbaai

Jack Doyle en sy eggenote, Anita van Chester Le Street, Engeland, is lankal reeds gewilde bekendes in hierdie omgewing.

VLV Nuus

VLV Nuus

Na 'n jaar se beplanning, organiseering, rondhardloop en baie baie tyd, het Sirkel Overberg se 81ste Konferensie uiteindelik aangebreek op 11 Maart 2014.

6kg Steenbras by Die Gruis

6kg Steenbras by Die Gruis

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Pietie Visser van Franskraal het tydens die langnaweek van 21/03/2014 hierdie knewel van 'n steenbras van 6kg by Die Gruis uitgetrek.

Blokkiesraaisel No 22

Blokkiesraaisel No 22

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Hier is die week se Blokkiesraaisel.

Ag ek sukkel maar voort

Ag ek sukkel maar voort

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

“Wees  veral versigtig met wat in jou  gedagtes aangaan, want dit bepaal julle hele lewe.” (Spr. 4:23) “Julle ge...

Zula kry sy Vis

Zula kry sy Vis

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Zula, ‘n bekende honde-persoonlikheid op Franskraalstrand, se “elke hond kry sy dag” het uiteindelik aangebreek. ...

Franskraal Belastingbetalers en Inwonersvereniging

Franskraal Belastingbetalers en Inwonersve...

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die komitee vir 2014 is verkies en is as volg :  Die BBV van Franskraal het ten doel om as skakel te dien tussen inwoners en die plaasl...

Sleep vlerk met STANFORD by sy FLAIR FOR A FAIR

Sleep vlerk met STANFORD by sy FLAIR FOR A...

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die langnaweek 21 – 23 Maart gaan die Overbergse dorpie Stanford stadsjapies behoorlik wys hoe ‘n plattelandse dorp kan feesvier...

Nood vir Katte

Nood vir Katte

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

“Ek en vriendin, Wendy Young wat hier op vakansie was, het ‘n baie groot projek aangepak - insameling van fondse vir die sterili...

Jack se omgee vir Gansbaai

Jack se omgee vir Gansbaai

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Jack Doyle en sy eggenote, Anita van Chester Le Street, Engeland, is lankal reeds gewilde bekendes in hierdie omgewing.

VLV Nuus

VLV Nuus

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Na 'n jaar se beplanning, organiseering, rondhardloop en baie baie tyd, het Sirkel Overberg se 81ste Konferensie uiteindelik aangebreek op 1...