Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Gansbaai Community
Blinklyf Draai In Wind
Johan de Villiers van Ingangstraat 22, De Kelders, het besluit om iets anders as die “gewone” op sy woning te plaas wat lustig deur die wind rondgedraai kan word - ‘n vis - dit pas b...
Elim Tehuis Besoek De Kelders ...
Twee groepe personeellede van Elim Tehuis het onderskeidelik op 28 November en 5 Desember twee van De Kelders se bekende tuine besoek.
Wynmakers Slaan Balletjies
Dit was vanjaar die 9de keer wat die groot groep wynmakers wat Gansbaai jaarliks besoek, hulle gholfdag gehou het.
7kg Kabeljou Op Huisbesoek Gev...
Vele is al oor ds Dirk van Dyk se “Huisbesoek” gepraat. Hierdie keer het hy bewys dat huisbesoek lonend kan wees.
Verbypad Goeie Nuus
Die nuus dat die grondpad, wat Rossouwstraat in Franskraal met die teerpad tussen Gansbaai en Kleinbaai verbind, geteer gaan word, is met groot blydskap ontvang.
Overstrand Steeds Onder Mees P...
Overstrand is steeds onder die top munisipaliteite waar inwoners op hul produktiefste kan wees, maar lê vanjaar derde na Saldanhabaai en Stellenbosch.
Ontmoeting Met Heiliges
Die bekendstelling van Lisel Joubert (dr) se boek, Ontmoeting met Heiliges, het tydens ‘n gesellige funksie in Gansbaai Book Exchange van Nicolette Bosch plaasgevind.
Preek Ons Nog Versoening
Gansbaai Fraternal se aanbieding van ‘n Interkerklike Versoeningsdiens op Maandag, 16 Desember (Versoeningsdag) in die NG-Kerkgebou, het ‘n treffende boodskap van versoening uitgestuur....
Blinklyf draai in wind
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 02 Jan 2014
Johan de Villiers van Ingangstraat 22, De Kelders, het besluit om iets anders as die “gewone” op sy woning te plaas wat lustig d...
Twee groepe personeellede van Elim Tehuis het onderskeidelik op 28 November en 5 Desember twee van De Kelders se bekende tuine besoek....
Wynmakers slaan balletjies
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 02 Jan 2014
Dit was vanjaar die 9de keer wat die groot groep wynmakers wat Gansbaai jaarliks besoek, hulle gholfdag gehou het.
Gansbaai Gholfnuus
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 02 Jan 2014
Gholfnuus
Vele is al oor ds Dirk van Dyk se “Huisbesoek” gepraat. Hierdie keer het hy bewys dat huisbesoek lonend kan wees.
Verbypad Goeie Nuus
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 27 Dec 2013
Die nuus dat die grondpad, wat Rossouwstraat in Franskraal met die teerpad tussen Gansbaai en Kleinbaai verbind, geteer gaan word, is met gr...
Overstrand is steeds onder die top munisipaliteite waar inwoners op hul produktiefste kan wees, maar lê vanjaar derde na Saldanhabaai ...
Ontmoeting met Heiliges
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 27 Dec 2013
Die bekendstelling van Lisel Joubert (dr) se boek, Ontmoeting met Heiliges, het tydens ‘n gesellige funksie in Gansbaai Book Exchange ...
Preek ons nog Versoening
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 27 Dec 2013
Gansbaai Fraternal se aanbieding van ‘n Interkerklike Versoeningsdiens op Maandag, 16 Desember (Versoeningsdag) in die NG-Kerkgebou, h...






