Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Gansbaai Community
Liedjieboer Rumoer
Die derde reeks van 13 programme van Liedjieboer Rumoer op RSG het Maandag begin.
SuperSpar Se Pretdag
“It’s Great to be South African, is ‘n inisiatief van Sparhoofkantoor wat alle winkels in Suid-Afrika en Namibië betrek, ingesluit ‘n kompetisie vir alle winkels wat uit s...
Gansbaai Entrepreneurs Onderst...
Dr Johan Louw het Gansbaai besoek en 26 entrepreneurs opgelei deur hulle op 'n 5-dag kursus te neem in die week van 12 Augustus 2013.
Interessante Besprekingsaande
Vlnr is Alison Towner (DICT) saam met die gassprekers, Charlene da Silva en Wendy West van die Dept Landbou, Bosbou & Visserye, na afloop van een van Dyer Island Conservation Trust se interessante...
Helmie Se Blindeproe
Helmie de Vries, voorsitter: Gansbaai Wynproegilde, het dit weer eens met ‘n “Blinde Wynproe-aand” reggekry om lede en gaste in verbasing te dompel met heerlike wyne teen bekostigbar...
Andre En Bejaardes Baat By Kle...
“Die jaarlikse Kleinbaai Classic Hengelkompetisie en fondsinsameling vir 2013 was weer eens ‘n reuse sukses wat groot hoogtes bereik het,” sê Carel Stander, Komiteelid va...
Natsnoete Se Dag
BARC se 6de Natsnoetdag en Troeteldierskou sedert 2009 en waarby Annalie Jonker betrokke is, is onlangs weer suksesvol as deel van die Jaarlikse Fees van die Ganse aangebied, al is laasgenoemde na 7 D...
Gesamentlike Nagmaal
Die gesamentlike bediening van die Heilige Nagmaal op Sondag 29 September in die NG-gemeente se Kerkgebou was weer eens ‘n besonderse geleentheid.
Sjeik Wil Hawe Koop
Sjeik Mishaal Al Rajih Bin Mohammed Bin Rashid Al Maktoum, Kroonprins van een van die Gulf States, het onlangs ‘n onverwagse be-soek aan Gansbaai gebring.
Liedjieboer Rumoer
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 10 Oct 2013
Die derde reeks van 13 programme van Liedjieboer Rumoer op RSG het Maandag begin.
SuperSpar se Pretdag
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 10 Oct 2013
“It’s Great to be South African, is ‘n inisiatief van Sparhoofkantoor wat alle winkels in Suid-Afrika en Namibië betr...
Dr Johan Louw het Gansbaai besoek en 26 entrepreneurs opgelei deur hulle op 'n 5-dag kursus te neem in die week van 12 Augustus 2013.
Vlnr is Alison Towner (DICT) saam met die gassprekers, Charlene da Silva en Wendy West van die Dept Landbou, Bosbou & Visserye, na afloo...
Helmie se Blindeproe
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 10 Oct 2013
Helmie de Vries, voorsitter: Gansbaai Wynproegilde, het dit weer eens met ‘n “Blinde Wynproe-aand” reggekry om lede en gas...
“Die jaarlikse Kleinbaai Classic Hengelkompetisie en fondsinsameling vir 2013 was weer eens ‘n reuse sukses wat groot hoog...
Natsnoete se Dag
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 10 Oct 2013
BARC se 6de Natsnoetdag en Troeteldierskou sedert 2009 en waarby Annalie Jonker betrokke is, is onlangs weer suksesvol as deel van die Jaarl...
Gesamentlike Nagmaal
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 10 Oct 2013
Die gesamentlike bediening van die Heilige Nagmaal op Sondag 29 September in die NG-gemeente se Kerkgebou was weer eens ‘n besonderse ...
Sjeik wil Hawe koop
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 10 Oct 2013
Sjeik Mishaal Al Rajih Bin Mohammed Bin Rashid Al Maktoum, Kroonprins van een van die Gulf States, het onlangs ‘n onverwagse be-s...






