Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Gansbaai Community
Gansbaai Skitter In VSA
Gansbaai, internasionaal bekend vir die walvisse en haaie aan sy kus, het onlangs om 'n heel ander rede in die VSA nuus gemaak.
VLV Gansbaai Kook Presteer Lee...
Die op en wakker gasvroue van Leefstyl het gesorg vir ‘n vergadering van verskeidenheid wat baie byval gevind het by almal.
Heinrich Se Vuurdoop
Heinrich Jansen, Inligtingsbeampte van Gansbaai Toerisme, het verlede week sy vuurdoop as Toergids beleef.
Stanford SAPD Se Nuwe Aanstell...
Kaptein Africa is met ingang van 1 April 2013 as Stanford SADP se nuwe Stasiebevelvoerder aangestel. Kapt Africa het tot voor sy permanente aanstelling as Stasiebevelvoerder waargeneem.
Op 98 Nog Vol Breikrag
Dalene Nieuwoudt van Kleinbaai is nog pure vuur en vlam waar dit by breiwerk kom, ondanks die feit dat sy vanjaar 99 jaar oud sal wees.
Vir Die Beste Voorkoms
"Die tema tydens ons ontbytoggend op die plaas Flower Valley fokus op hoe dames die wêreld met groter selfvertroue kan aandurf," vertel Heather D'Alton, Kommunikasie-bestuurder: Flower...
Fun Walk Vir Gesondheid
'n "Fun walk" vir die bewusmaking van fiksheid en algemene gesondheid word vir Saterdag, 4 Mei 2013 beplan.
Die Mishoring Sing
Die mishoring blaas ‘n eentonige, klaende waarskuwingsnoot. So melancholies dat die honde begin saamhuil.
11 Kinders 56 Tot 75 Jaar
Dit wil gedoen wees: 11 kinders tussen die ouderdomme 56 en 75 jaar en almal is nog springlewendig.
Gansbaai Skitter in VSA
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 25 Apr 2013
Gansbaai, internasionaal bekend vir die walvisse en haaie aan sy kus, het onlangs om 'n heel ander rede in die VSA nuus gemaak.
Die op en wakker gasvroue van Leefstyl het gesorg vir ‘n vergadering van verskeidenheid wat baie byval gevind het by almal.
Heinrich se Vuurdoop
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 25 Apr 2013
Heinrich Jansen, Inligtingsbeampte van Gansbaai Toerisme, het verlede week sy vuurdoop as Toergids beleef.
Kaptein Africa is met ingang van 1 April 2013 as Stanford SADP se nuwe Stasiebevelvoerder aangestel. Kapt Africa het tot voor sy permanente ...
Op 98 nog vol breikrag
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 25 Apr 2013
Dalene Nieuwoudt van Kleinbaai is nog pure vuur en vlam waar dit by breiwerk kom, ondanks die feit dat sy vanjaar 99 jaar oud sal wees....
Vir die Beste Voorkoms
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 25 Apr 2013
"Die tema tydens ons ontbytoggend op die plaas Flower Valley fokus op hoe dames die wêreld met groter selfvertroue kan aandurf,&q...
Fun Walk vir Gesondheid
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 25 Apr 2013
'n "Fun walk" vir die bewusmaking van fiksheid en algemene gesondheid word vir Saterdag, 4 Mei 2013 beplan.
Die Mishoring Sing
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 25 Apr 2013
Die mishoring blaas ‘n eentonige, klaende waarskuwingsnoot. So melancholies dat die honde begin saamhuil.
11 Kinders 56 tot 75 jaar
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 25 Apr 2013
Dit wil gedoen wees: 11 kinders tussen die ouderdomme 56 en 75 jaar en almal is nog springlewendig.