Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Gansbaai Community
Olimpiade Vir Seniors
Nou nie in die ware sin van die woord nie, maar Gansbaai Seniorklub het tydens hulle onlangse byeenkoms aan etlike "minder bekende" Olimpiese items in die konferensiesaal van Gansbaai Toeris...
Mej Fees En Die Poppieprojek
Tydens Elzaan van Lill, Mej Fees van die Ganse se onlangse Paasbesoeke aan die drie Tehuise vir Bejaardes, het sy ook 'n draai by die Woekermark in die Pretoriussaal gemaak.
Norman Sauls
Samuel Norman Sauls (58), alom bekend as Norman en met 'n permanente lag in sy stem, is op 14 Oktober 1954 op die plaas Afdak naby Botrivier gebore.s.
Whale Coast Conservation
Die Overstrand Conservation Foundation (OCF), wat nou as Whale Coast Conservation (WCC) bedryf word, is in 2002 gestig.
Walk4Water Projek
Op 27 Maart het Flower Valley Early Learning Centre se blinkoog kleuters en belangstellendes opgewonde die 6 km staproete aangepak.
Gansbai Gholfnuus
Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur George Hunt met 41 punte (borg: Hermanus Liquor Store), gevolg deur Royce Woods 41, Sextus Neethling 39, Steve Muller 39, Clive Baily 39, Leon Hattingh 39...
Hengelrubriek
Daar is sommer baie kabeljou, steenbras en galjoen gevang, en dié wat nie gedeel het in hierdie genot nie, het íéts verkeerd (of nie reg nie) gedoen!
Birkenhead Bootklub Goeie Vang...
Birkenhead Boothengelklub se hengelaars het 'n effens rowwe see aangedurf, maar dit het heel goed met hulle April Boothengelkompetisie gegaan.
Bekwame Toerismepersoneel
Gansbaai Toerismepersoneel het hul kennis al verskeie kere met kursusse en die bywoning van aanbiedinge buite Gansbaai verbreed.
Olimpiade vir Seniors
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 11 Apr 2013
Nou nie in die ware sin van die woord nie, maar Gansbaai Seniorklub het tydens hulle onlangse byeenkoms aan etlike "minder bekende"...
Mej Fees en die Poppieprojek
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 11 Apr 2013
Tydens Elzaan van Lill, Mej Fees van die Ganse se onlangse Paasbesoeke aan die drie Tehuise vir Bejaardes, het sy ook 'n draai by die Woeker...
Norman Sauls
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 11 Apr 2013
Samuel Norman Sauls (58), alom bekend as Norman en met 'n permanente lag in sy stem, is op 14 Oktober 1954 op die plaas Afdak naby Botrivier...
Whale Coast Conservation
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 11 Apr 2013
Die Overstrand Conservation Foundation (OCF), wat nou as Whale Coast Conservation (WCC) bedryf word, is in 2002 gestig....
Walk4Water Projek
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 11 Apr 2013
Op 27 Maart het Flower Valley Early Learning Centre se blinkoog kleuters en belangstellendes opgewonde die 6 km staproete aangepak.
Gansbai Gholfnuus
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 11 Apr 2013
Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur George Hunt met 41 punte (borg: Hermanus Liquor Store), gevolg deur Royce Woods 41, Sextus Nee...
Hengelrubriek
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 11 Apr 2013
Daar is sommer baie kabeljou, steenbras en galjoen gevang, en dié wat nie gedeel het in hierdie genot nie, het íéts ver...
Birkenhead Boothengelklub se hengelaars het 'n effens rowwe see aangedurf, maar dit het heel goed met hulle April Boothengelkompetisie gegaa...
Bekwame Toerismepersoneel
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 04 Apr 2013
Gansbaai Toerismepersoneel het hul kennis al verskeie kere met kursusse en die bywoning van aanbiedinge buite Gansbaai verbreed. ...






