Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Gansbaai General News
Vasbyt Stappers
Gansbaai SAPD se vasbyt-stappers het op 28 tot 29 Augustus 2015 vir die vyfde agtereenvolgende jaar aan die Kannaland Vasbyt Stap te Ladismith deelgeneem.
1ste Krieketoefening
Gansbaai Krieketklub se eerste krieketoefening van die seisoen is op Donderdag, 1 Oktober om 17:30 by die krieketnette op die Gemeenskaplike Sportgronde.
Kabeljou, Stokvis En Die Baie ...
Die goeie nuus was die kabeljou en selfs stokvis wat vir ‘n dag of twee hier by ons uitgeslaan het en mooi vis is aangekeer. Dalk vroeë tekens van ‘n goeie seisoen wat voorlê?...
Marimbas – Smarindas!
Academia se marimba orkes is besig om die dorp op horings te neem.
Toerisme Se 21ste AJV
Gansbaai Toerisme se 21ste Algemene Jaarvergadering het op Dinsdag, 15 September 2015 plaasgevind.
In Liefdevolle Herinnering Zan...
God het weer stil stil een van die mooiste blomme kom pluk. Dok en familie, ons innige meegevoel met julle groot verlies.
Huldeblyk Dr Zander Barnard 2
Laerskool Gansbaai rou saam met dr Barnard en sy familie. Zander was ons hoofseun van 1997 en ook die Dux-leerder van daardie jaar.
The Power Of The Tongue
"Whoever wants to embrace life and see the day fill up with good, Here's what you do: Say nothing evil or hurtful;” (1Peter 3:10)
Academia’s Involvement In Th...
The Project Citizen is a project organised and established to improve the well-being of South-African Schools and communities, with the help of the learners and teachers.
Vasbyt Stappers
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 24 Sep 2015
Gansbaai SAPD se vasbyt-stappers het op 28 tot 29 Augustus 2015 vir die vyfde agtereenvolgende jaar aan die Kannaland Vasbyt Stap te Ladismi...
1ste Krieketoefening
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 24 Sep 2015
Gansbaai Krieketklub se eerste krieketoefening van die seisoen is op Donderdag, 1 Oktober om 17:30 by die krieketnette op die Gemeenskaplike...
Die goeie nuus was die kabeljou en selfs stokvis wat vir ‘n dag of twee hier by ons uitgeslaan het en mooi vis is aangekeer. Dalk vroe...
Marimbas – Smarindas!
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 24 Sep 2015
Academia se marimba orkes is besig om die dorp op horings te neem.
Toerisme se 21ste AJV
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 24 Sep 2015
Gansbaai Toerisme se 21ste Algemene Jaarvergadering het op Dinsdag, 15 September 2015 plaasgevind.
God het weer stil stil een van die mooiste blomme kom pluk. Dok en familie, ons innige meegevoel met julle groot verlies.
Laerskool Gansbaai rou saam met dr Barnard en sy familie. Zander was ons hoofseun van 1997 en ook die Dux-leerder van daardie jaar. ...
The power of the tongue
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 24 Sep 2015
"Whoever wants to embrace life and see the day fill up with good, Here's what you do: Say nothing evil or hurtful;” (1Peter 3:10)...
The Project Citizen is a project organised and established to improve the well-being of South-African Schools and communities, with the help...






