Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Gansbaai General News
Die Water Is Ysig!
Terwyl die seetemperatuur al vir ‘n paar dae 9 grade was is dit te verstane dat vangste nie van die wonderlikste was nie. Tog is heelwat mooi visse gevang. Nodeloos om te meld, die hotties is sp...
Rolbal Nuus (16 April 2015)
Op Dinsdag 7 April 201, het Franskraal rolbalklub sy jaarlikse Warric geslote toernooi aangebied. Hierdie toernooi word jaarliks deur die Warric beleggings groep geborg. Twaalf spanne van ...
Uiteindelik Vir Birkenheaders
Die afgelope naweek (11 April 2015) se weersomstandighede het die boothengelaars van die Birkenhead Boothengelklub uiteindelik geleentheid gebied om op hul kompetisiedag vir ‘n slag onder die bl...
Gedenkboek Navrae Draai In Ame...
Dit is nogal interessant om te sien hoe ontwikkel die gemeenskap hier voor jou op die skerm met die bydraes van gemeenskapsorganisasies oor hul bedrywighede. Dis ʼn gesonde en bedrywige g...
Gesellige Wynproe
Die gereelde maandelikse wynproe-aande van die Gansbaai Wynproegilde se gewildheid het gekom om te bly - dit is nou al oor etlike jare heen bewys.
Vroulike Spioen En Manlike Dub...
TITEL : Goue dagbreek OUTEUR: Bets Smith KATEGORIE: Historiese liefdesroman
Huis E Kuier In Gansbaai
“Onlangs was dit die dogters van Huis E in Robertson se beurt om Gansbaai te besoek,” vertel Lukas en Stienie Geldenhuys.
De Kelders Beplande Ontwikkeli...
Die beplande langtermyn-ontwikkeling van De Kelders as ‘n Toeriste-vriendelike kusdorpie, het reeds hewige reaksie deur die inwoners ontlok (Gansbaai Courant, Donderdag, 12 Februarie 2015)....
Gholfnuus (16 April 2015)
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 16 Apr 2015
Gholfnuus..
Die water is ysig!
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 16 Apr 2015
Terwyl die seetemperatuur al vir ‘n paar dae 9 grade was is dit te verstane dat vangste nie van die wonderlikste was nie. Tog is heelw...
Rolbal nuus (16 April 2015)
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 16 Apr 2015
Op Dinsdag 7 April 201, het Franskraal rolbalklub sy jaarlikse Warric geslote toernooi aangebied. Hierdie toernooi word jaarliks deur ...
Die afgelope naweek (11 April 2015) se weersomstandighede het die boothengelaars van die Birkenhead Boothengelklub uiteindelik geleentheid g...
Dit is nogal interessant om te sien hoe ontwikkel die gemeenskap hier voor jou op die skerm met die bydraes van gemeenskapsorganisasies oor ...
Gesellige wynproe
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 09 Apr 2015
Die gereelde maandelikse wynproe-aande van die Gansbaai Wynproegilde se gewildheid het gekom om te bly - dit is nou al oor etlike jare heen ...
TITEL : Goue dagbreek OUTEUR: Bets Smith KATEGORIE: Historiese liefdesroman
Huis E kuier in Gansbaai
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 09 Apr 2015
“Onlangs was dit die dogters van Huis E in Robertson se beurt om Gansbaai te besoek,” vertel Lukas en Stienie Geldenhuys....
Die beplande langtermyn-ontwikkeling van De Kelders as ‘n Toeriste-vriendelike kusdorpie, het reeds hewige reaksie deur die inwoners o...






