Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Local Stories
Dillan Sing Tbv HaS
Die gewilde Afrikaanse sanger, Dillan Lerm, tree op 5 Julie vanjaar om 19:00 in die Pretoriussaal ten bate van Herberg-aan-See op.
Iets Is Aan Die Broei Die Vis ...
Ek hoop my voorspelling is in die kol. Moet erken, daar is niks om dit te staaf nie, maar gegrond op wat in die verlede gebeur het (Mei/Junie/ Julie) is dit wel moontlik.
Jaarlikse WP Diepsee Hengelver...
Overberg Bootklublede wat pryse by hierdie geleentheid op 10 Mei 2014 ontvang het
Rolbal Toernooi
Hierdie tyd van die jaar hou rolbalspelers die weervoorspelling baie goed dop. Hulle kon egter nie kla nie want die afgelope tyd het ons ideale rolbalweer beleef waarvoor ons dankbaar is. ...
Academia Sportuitslae
Academia se rugby - en netbalspanne het op Donderdag 8 Mei kragte met Curro Skool gemeet.
Black Leaves Toon Karakter Wen...
Die Gansbaai Black Leaves A-span het verlede Saterdag 'n noue ontkoming teen Ashton United beleef deur met 29-26 te ontsnap.
Moedersdag By OK Foods Gansbaa...
Dis darem lekker om iemand te bederf met 'n geskenkpak vir Moedersdag...
Dillan sing tbv HaS
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 22 May 2014
Die gewilde Afrikaanse sanger, Dillan Lerm, tree op 5 Julie vanjaar om 19:00 in die Pretoriussaal ten bate van Herberg-aan-See op.
Ek hoop my voorspelling is in die kol. Moet erken, daar is niks om dit te staaf nie, maar gegrond op wat in die verlede gebeur het (Mei/Juni...
Gansbaai Gholfnuus
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 22 May 2014
Gholfnuus
Overberg Bootklublede wat pryse by hierdie geleentheid op 10 Mei 2014 ontvang het
Rolbal Toernooi
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 22 May 2014
Hierdie tyd van die jaar hou rolbalspelers die weervoorspelling baie goed dop. Hulle kon egter nie kla nie want die afgelope tyd het o...
Academia Sportuitslae
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 22 May 2014
Academia se rugby - en netbalspanne het op Donderdag 8 Mei kragte met Curro Skool gemeet.
Die Gansbaai Black Leaves A-span het verlede Saterdag 'n noue ontkoming teen Ashton United beleef deur met 29-26 te ontsnap.
Blow 'n Whistle Projek
OK Foods Gansbaai
On 22 May 2014
Laerskool Gansbaai het 'n projek 'Blow 'n Whisle' geloods...
Moedersdag by OK Foods Gansbaai
OK Foods Gansbaai
On 22 May 2014
Dis darem lekker om iemand te bederf met 'n geskenkpak vir Moedersdag...