Basaar in B-Bos NG Kerk

Kom geniet die jaarlikse Baardskeerdersbos basaar saam met ons. Groot verkeidenheid tuis gemaakte produkte (groente, vrugte, brode, basaar poedings, gemmerbier, afvalpot, koeksisters, koeke, beskuit, pies, melktert en nog vele meer!

Contact Details

  • Primary number Click Here
  • Email Click Here

Info

  • Operating Times Click Here
  • Address Click Here
  • Payment Methods Click Here

Map

Nearby Places