Die Supervrou Ladies Night

Die Supervrou Ladies Night
  • (20)

Dress-up party met Timothy Kieswetter

From : February 16 2018 19:00

To : February 16 2018 00:00

Die Tema: Die Supervrou.

Nadat God die hemel en die aarde gemaak het, het Hy gesĂȘ dit is goed. Nadat Hy al die diere van die veld en die voĂ«ls gemaak het, het Hy gesĂȘ dit is goed. Nadat God ADAM gemaak het, het Hy gesĂȘ dit is nie goed vir man om alleen te wees nie.

Toe skep God die vrou en sĂȘ, dit is sommer BAIE GOED.

Die vrou se superkrag lĂȘ in haar vermoĂ« om om iets wat "nie so goed" te verander in iets wat sommer "baie goed" is.

Kom luister hoe Timothy Kieswetter vir jou praktiese advies gee oor hoe om jou superkragte te gebruik in jou lewe en in jou huwelik.

Kaartjies is slegs R75 per persoon.

  • (20)
Array ( )

Contact Details

 

Business Info

  • Address: Click Here

Map

Nearby Places