Dr Righardt van Huyssteen

Blog: Graad R besoek die tandarts

Published: 12 August 2015
By:Hanrie Fourie

’n Besoek aan Dr. R Van Huyssteen was Vrydagoggend vir die Graad R kleuters van Laerskool Gansbaai leersaam en baie interessant.

Dr. Righardt het die kleuters se monde om die beurt nagegaan en speel-speel aan die maats verduidelik dat mond higiëne baie belangrik is. Elke kleuter het die kans gekry om op die groot blou tandarts stoel te le sodat elkeen 'n foto van sy/haar mond kan saam neem huis toe om vir mamma en pappa te gaan wys. Hulle het ook die instrumente bekyk en gevoel hoe werk die suigstokkie wat die mond skoon suig.

Elke kleuter het ’n buisie tandepasta en ’n nuwe tandeborsel by die spreekkamer present gekry asook instruksies vir die ouers oor hoe om melktande te versorg.

Na al die opwinding en bietjie angs kan ons verseker se dat die kleuters nou meer gemaklik sal wees met hul ondersoeke by die tandarts!

Recent Posts

WE DO COSMETIC DENTI...
Published: 19 April 2017
By: Hanrie Fourie

Teeth Whitening Crowns, Bridges, Veneers Imp...

FIRST VISIT
Published: 19 April 2017
By: Hanrie Fourie

Come and visit Dr. Righardt Van Huyssteen! &nbs...

PAN X-RAYS
Published: 19 April 2017
By: Hanrie Fourie

A Panorex X-ray displays a full view of ...

SCALING AND POLISHIN...
Published: 19 April 2017
By: Hanrie Fourie

Scaling and Polishing of teeth is recommended ever...